Who are we?

Who are we?

Soli Deo Gloria.

We are a group of true born again children of God in Middelburg, Mpumalanga with a Divine instruction to encourage, to inform & to warn all God’s children here & worldwide that according to Bible prophesy Jesus is coming for His bride, it is near & we must be ready.

Under whose authority are we functioning?

The absolute, sovereign will & instruction from the Almighty God of Abraham, Isaac & Israel according to Proverbs 3:1-10.Jesus Christ is the only way, truth & life, our high Priest according to order of Melgisedek (Hebrews 7:17) coming for His bride in the near future.The Holy Spirit as our guide that leads us into the full truth & shows us the future events coming (Joh 16:13)

In what do we believe?

That the 1933/53 Bible Translation is the absolute, perfect & complete inspired word of God.That every word is Yes & Amen, that with the help of the Holy Spirit authorisation is given to interpret the holy scriptures & prophesy according to 2 Peter 1v20-21 & that every prophesy therein jot or tittle will literally come into fulfilment.Therefore we avoid any new translations that are subtly changed to be more consumer friendly ( 2 Tim 4:3-4/ 2 Peter 2:1-3).

The baptism.

We handle with one baptism, the baptism of John where he baptised our blessed King Jesus Christ in the Jordan, with later instructions in Mark 16v16.In the Name of the Father, the Son & the Holy Spirit.

We reject!

Any form of human arguments, church dogmas & doctrines, opinions, ideas, explanations, clearances, liberal theology, prosperity theology, the Toronto “blessing” in all its facets, spiritualisation theology & in particular the popular “I” theology!

We read!

God’s word childlike according to Matt 11:25 & refuse to add anything or leave anything out. (Rev 22:19-20).Our daily prayers according to Jeremiah 33:3 & Matt 6:9-13 are directed to God.

Our command.

 

Is to ingratiate encourage all God’s children in South Africa & worldwide, to inform & to warn according to Ezekiel 2&3 as well as Matt 24v45-47 that Jesus is coming soon, to get ready & to strive towards holy sanctification according to Rom12v1-2.

In actual practice.

To distribute mass flying sheets worldwide according to Proverbs 11:23-25 in Afrikaans & other languages, to hold seminars & in 2016 to load all information electronic – so that every household in S.A. & overseas will have access to this end time information that the Holy Spirit during prayer time make known.

Our invitation.

God gave us a massive open door for 2016 & we want to invite you – join us in God’s winning team, contact us, don’t wait any longer – time as a matter of fact has run out!

SHALOM & MARANATHA

(Afrikaans)

 

Openbaring 1:3

“Salis is hy wat die woord van die profesie lees,

en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is,

want die tyd is naby.”

 

Wie is ons?

Soli Deo Gloria.

Ons is ‘n groep ware wedergebore kinders van God op Middelburg, Mpumalanga met ‘n Goddelike opdrag om al Sy kinders hier en wêreldwyd te bemoedig, in te lig en te waarsku ooreenkomstig Bybelse profesieë dat Jesus se koms vir Sy bruid  ophande is en gereed te maak.

Onder wie se outoriteit funksioneer ons?

Die absolute, soewereine wil en opdrag van die Almagtige God van Abraham, Isak en Israel volgens Spreuke 3:1-10.Jesus Christus as die enigste weg, die waarheid en die lewe, ons hoe Priester volgens die orde van Melgisedek (Hebr 7:17) wat Sy bruid in die nabye toekoms kom haal.  Die Heilige Gees as ons leidsman wat ons in die volle waarheid lei en aan ons die toekomstige dinge verkondig.(Joh 16:13)

Waarin glo ons?

Dat die 1933/53 Bybelvertaling die absolute, volmaakte en volledig ge-inspireerde woord van God is. Dat elke woord Ja en Amen is, dat net die Heilige Gees by magte is om die skrif en profesieë uit te lê volgens 2 Petrus 1:20-21 en dat elke profesie daarin tot op die jota en die tittel letterlik in vervulling sal gaan. Derhalwe vermy ons enige nuwer vertalings wat subtiel verander is om meer “verbruikers-vriendelik” te wees (2 Tim 4:3-4/2 Petrus 2:1-3)

Die doop.

Ons hanteer net een doop, die doop van Johannes waarvolgens hy ons geseende Koning Jesus Christus in die Jordaan gedoop het, met latere opdrag – in Markus 16:16.In die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees.

Ons verwerp!

Enige vorm van menslike beredenerings, kerklike dogmas en leerstellings, opinies, idees, verklarings, uitklarings, liberale teologie, voorspoedsteologie, die Toronto”blessings” in al sy fasette, vergeestelikkings teologie en in besonder die populere ”Ek” teologie!

Ons lees!

God se woord kinderlik volgens Matt 11:25 en weier om enigiets by te voeg of enigiets weg te laat. (Opb 22:19-20) Ons gebed word daagliks volgens Jeremia 33:3 en Matt 6:9-13 tot God gerig.

Ons opdrag.

Om al God se kinders in Suid Afrika en wêreldwyd indringend te bemoedig, in te lig en te waarsku volgens Esegiel 2en3 asook Matt 24v45-47 dat Jesus se koms baie naby is, om gereed te maak en ‘n heilige lewenswandel na te streef volgens Rom 12v1-2.

In die praktyk.

Om massas traktate wêreldwyd te versprei volgens Spreuke 11:23-25 in Afrikaans en ander tale, seminare te hou en in 2016 alle inligting elektronies te laai – om sodoende elke huishouding in S.A. en oorsee te bemagtig om toegang te hê tot alle eindtyd inligting soos wat die Heilige Gees dit tydens gebed aan ons ge-openbaar het.

Die uitnodiging.

God het aan ons ‘n massiewe oopdeur gegee vir 2016 en ons wil jou van harte uitnooi – word deel van God se wenspan, kontak ons, moenie wag nie – tyd is feitlik op!!

Hein van den Berg 0825867644

SHALOM  en  MARANATHA