Daar is nie meer tyd nie!!
Finale praktiese tekens en gebeure onder ons oë
kondig Jesus se nabye koms aan!
– Tyd versnel astronomies, ‘n naweek word ‘n dag, ‘n week word ‘n naweek, ‘n maand word twee weke en ‘n jaar word ses maande (Matt 24:22)
– Duisende Chinese winkels en artikels hier en wêreldwyd vermeerder katastrofies ten
einde finansies te genereer vir hul opkomende weermag van 200 miljoen soldate wat
‘n derde van die wêreldbevolking gaan uitwis (Deut 28:49-52 / Jes 13:4-9 / Joël
2:1-11 / Opb 9:14-19 / Opb 16:12)
– Katastrofiese vermeerdering in pornografie op T.V, selfone, rekenaars, internet,
video’s en tydskrifte hier en wêreldwyd (Jes 24:1-6 / Luk 17:27-30 / 2Tim 3:1-5)
– Virwêreldliking (Laodisisme) van die sigbare kerke, predikers en lidmate hier en
wêreldwyd, geen tug, geen norme en sedes, geen heiligmaking.
Persoonsverheerliking en dwalings neem intens toe! (Mal 2:7-9, 17 / 2Tim 4:3-4 /
Opb 3:14-17)
– Jong meisies en vroue trek al hoe naker en verleideliker aan! Seksuele
losbandigheid en perversiteit neem katastrofies toe (Jes 3:16-24)
– Pessiektes (vigs) versprei enorm onder al die nasies van die aarde. (Ps 91:6 / Matt
24:6)
– Satanisme, spiritisme en verassing van Christene neem toe (1Tim 4:1-2 / 2Petr
2:1-3)
– Rykes word ryker (groot huise), armes word armer (plakkers huisies) verrys hier en
wêreldwyd soos paddastoele (Jak 5:1-6)
– Tekens aan die “sterre” 32 Europese Gallelio en 52 Google satteliete hou tans elke
menslike beweging op aarde dop (Luk 21:25)
– Menslike privaatheid verdwyn, die owerhede kan reeds deur middel van G.S.P.S (Global
Sattelite Positioning System) elke mens se beweging, gesprekke en finansiële doen
en late dophou en afluister (Dan 7:21 / Luk 21:35 / Opb 13:7)
– Alle selfoon oproepe, sms’e ens. word reeds vir 5 jaar (S.A) en 3 jaar (Brittanje en
Europa) in ‘n sentrale databank opgeneem vir latere kontrole doeleindes (Luk 21:35)
– Elke selfoon hier en wêreldwyd is reeds aan die gebruiker se ID nommer
gekoppel, sodat die owerhede die gebruiker binne sekondes kan identifiseer en
opspoor (Dan 7:25 / Opb 13:7)
– Enorme toename en verslawing van volwassenes en kinders aan die dodelikste
strikke, T.V, rekenaars, internet, facebook, sosiale media, (L.U.C.I.D), selfone, pornografie, dwelms en
sportgod-aanbidding (Luk 21:35 / 2Tim 3:1-5 / Luk 17:26-30)
– 666 Mikro-skyfies reeds wêreldwyd gereed om in elke mens ingeplant te word (Opb
13:16-18)
– Nuutste selfoon-tegnologie met dodelikste foto-identifisering/nommer en gebieds-
allokasie reeds wêreldwyd beskikbaar (Dan 7:25) (Premere doel van skype binnekort, antichris regering gaan jou skakel,
666 gaan op sy voorkop vertoon, indien 666 nie op jou voorhoof vertoon nie word jy onthoof. Openbaring 20 v 4
– Nuwe motors, motorfietse, fourwheelers en kinderspeelgoed se voorkante vertoon
reeds die Antichris (Satan) se abstrakte gesig (merk) (Opb 13:17)
– Wêreldwye, dreigende kernbomkrisis met betrekking tot die V.S.A (Amerika), Iran en Noord
Korea itensifiseer (Ps 2:1-5 / Jes 1:31 / Jes 50:11 / 1Thes 5:3 / Dan 7:4)
– Aardbewings, oorstromings, oorloë en gerugte van oorloë, terrorisme neem
wêreldwyd toe (Matt 24:6)
– Die benoudheid van Israel (Jakob) (Wêreldwye haat en veragting van Jode) en die
benoudheid van die nasies in hulle radeloosheid wanneer see en branders dreun
neem tans astronomies toe (Jer 30:7, 24 / Matt 24:9 / Luk 21:25-26)
– Die verdeling van Israel as die finaalste wederkoms-teken gaan tans onder ons oë in vervulling, gevolglik staan
alle tekens vir die eerste keer in 6000 jaar soos soldate in gelid langs mekaar (Gen 17:4-9 / Jes 24:5 / Joel 3:2)
Wees nou waaksaam, biddend en nugter dat jy waardig ge-ag mag word om al hierdie dinge wat kom te
ontvlug en voor die seun van die mens te staan (Luk 21:36)
Waarsku ander!