Prophetic Chronological order

PROPHETIC CHRONOLOGICAL ORDER   Syria accommodates Hezbollah fighters that wants to destroy Israel, thousands of rockets have already been fired (Ps 83:1-9) at Israel. ISRAEL is the apple of GOD’s Eye, HE confuses the Muslim-inhabitants of Syria (Gen 15:11-12,Zech 8:10(c) Sunni and Shia Muslims start to wipe out each other like flies, all the buildings and … [Read more…]

God’s Promise of Salvation

GOD’S PROMISE OF SALVATION TO HIS PEOPLE ISRAEL & THE NATIONS OF THE WORLD If we look around us today, what do we see? Chaos worldwide and the core being the Middle-East and Israel at the centre of this chaos! (Isaiah 10:23 / Ezek 38:12)   To understand prophecy we must go back 4000 years in God’s … [Read more…]

Hemelse Gebed

‘n Goddelike Hemelse Gebed Geliefde en geseënde kind van God hieronder volg ‘n Hemelse gebed wat God my geleer het in die diepste beproewing van my hele menswees, wat ek in hierdie kritieke tye waarin ons nou inbeweeg daagliks tydens my oggend gebed in kronologie tot Hom moet bid met astronomiese gevolge! Begin jou oggend gebed ALTYD om God te loof en te … [Read more…]

Jesus se 3 opdragte

Jesus se drie opdragte   Opdrag 1        Wag in die stad (Jerusalem) op die uitstorting van die Heilige Gees (dissipels) Hnd 1:14   Opdrag 2        Gaan die hele wêreld in, en verkondig die evangelie (alle mense) Hnd 1:8 Mar 16:15   Opdrag 3        Vir alle Christene     Mat 24:45-47 45. Wie is dan die getroue en verstandige dienskneg … [Read more…]

Openbaring – onsettende eenvoud

Die onsettende eenvoud van die boek Openbaring (geskryf in die jaar 95 NC) Openbaring 1   ‘n Verheerlikte Jesus openbaar Hom aan ons – lees die profesie – Hy gaan kom met die wolke – sewe briewe aan sewe gemeentes (meld 2 keer naby/gou) Openbaring 2 & 3 (die kerk periode van 2000 jaar) Sewe fiesiese … [Read more…]

Hiperkritieke waarskuwings – Bybelse profesië

Daar is nie meer tyd nie!! Finale praktiese tekens en gebeure onder ons oë kondig Jesus se nabye koms aan!   – Tyd versnel astronomies, ‘n naweek word ‘n dag, ‘n week word ‘n naweek, ‘n   maand word twee weke en ‘n jaar word ses maande (Matt 24:22) – Duisende Chinese winkels en artikels hier en … [Read more…]

Profetiese gebeure en vervullings

Tyd verkort dramaties Matt 24:22 Al 10 maagde slaap geestelik Matt 25:5 Predikers en Lidmate is lou Opb 3:16 “Church-hopping” deur massas Christene eskaleer Amos 8:11-12 Massas valse leraars wêreldwyd 2Pet 2:1-23 Massiewe afval onder Christene wêreldwyd 2Thes 1:8 / 2Thes 2:3 Misleidings intensifiseer wêreldwyd Matt 24:24 Regerings wêreldwyd korrup en antichrist Ps 2:2-3 Gay/Lesbiese huwelike eskaleer Luk 17:28-30 Rykes word ryker, armes word … [Read more…]

Die ontvlugting

 (Lukas 21 v 36) JES 26; 19-21  U dode sal herlewe, my lyke sal opstaan.  Waak op en jubel, julle wat in die stof woon! Want u dou is ‘n dou van die lig, en die aarde sal aan skimme die lewenslig skenk. Kom, my volk, gaan in jou binnekamers en sluit jou deur agter … [Read more…]

Cremation – Verassing

CREMATION – AN ABOMINATION IN GOD’S EYES CRITICAL REASONS WHY CHRISTIANS SHOULDN’T UNDER ANY CIRCUMSTANCES BE CREMATED.   “And the very God of peace sanctify you wholly; and I pray God your whole spirit & soul & body be preserved blameless unto the coming of our Lord Jesus Christ.” 1 Thes 5 v 23 “Know … [Read more…]